Terry Lester

Terry Lester
Geboorte (1950-04-13)13 April 1950
Sterfte 28 November 2003 (op 53)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 1975–2001
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Terry Lester (13 April 1950 – 28 November 2003) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprent Wild Things (1998) en in die televisiereekse The Young and the Restless (1973), Ark II (1976), en Santa Barbara (1984).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne